Matteo Salvini

Matteo Salvini
Matteo Salvini

Visepremier van Italië
Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Oktober 2022
Vise Saam met Antonio Tajani
Eerste minister Giorgia Meloni
Voorafgegaan deur /
Ampstermyn
1 Junie 2018 – 5 September 2019
Eerste minister Giuseppe Conte
Voorafgegaan deur /
Opgevolg deur /

Minister van infrastruktuur en vervoer
Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Oktober 2022
Eerste minister Giorgia Meloni
Voorafgegaan deur Enrico Giovannini

Minister van binnelandse sake
Ampstermyn
1 Junie 2018 – 5 September 2019
Eerste minister Giuseppe Conte
Voorafgegaan deur Marco Minniti
Opgevolg deur Luciana Lamorgese

Federale sekretaris van Lega Nord
Ampsbekleër
Termynaanvang
15 Desember 2013
Voorafgegaan deur Roberto Maroni

Lid van die senaat van die Republiek
Ampsbekleër
Termynaanvang
23 Maart 2018

Lid van die Europese Parlement
Ampstermyn
14 Julie 2009 – 22 Maart 2018
Ampstermyn
20 Julie 2004 – 7 November 2006

Lid van die kamer van afgevaardigdes
Ampstermyn
29 April 2008 – 13 Julie 2009

Persoonlike besonderhede
Gebore 9 Maart 1973 (1973-03-09)
Milaan, Italië
Politieke party Lega Nord
Eggenoot/-note Fabrizia Ieluzzi (t. 2001; s. 2010)
Elisa Isoardi (2015–2018)
Francesca Verdini (2019–)
Kind(ers) 2
Handtekening

Matteo Salvini (Italiaanse uitspraak: [matˈteːο salˈviːni];[1][2] gebore 9 Maart 1973) is 'n Italiaanse joernalis en politikus wat sedert 22 Oktober 2022 as die visepremier van Italië en minister van infrastruktuur en vervoer in die 68ste naoorlogse Italiaanse regering dien. Salvini het ook tussen 1 Junie 2018 en 5 September 2019 as die visepremier en minister van binnelandse sake in die 66ste naoorlogse regering gedien.[3][4][5] Hy verteenwoordig die federalistiese party Lega (Nord).[6]

In April 2019 het die Amerikaanse tydskrif Time Matteo Salvini onder die 100 invloedrykste persoonlikhede ter wêreld gereken en hom derhalwe op die Time 100-lys geplaas. [7]

  1. "Pagina profilo - Matteo SALVINI - Cronologia delle legislature - 8ª legislatura".
  2. "Profile page - Matteo SALVINI - Profile page of a current Member of the European Parliament - History of parliamentary service during the 8th legislative term including memberships in political groups, national parties, parliamentary committees and delegations as well as parliamentary activities and the declaration of financial interests".
  3. Le prime cose che vuole fare Salvini al Ministero dell’Interno
  4. Angela Giuffrida (8 Augustus 2019). "Italy's Matteo Salvini calls for fresh elections as coalition fractures". The Guardian (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Maart 2020. Besoek op 9 Augustus 2019.
  5. Angela Giuffrida (9 Augustus 2019). "Italy moves closer to fresh elections that could bolster far right". The Guardian (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Maart 2020. Besoek op 9 Augustus 2019.
  6. "How to defuse the threat that Matteo Salvini poses to the euro". The Economist (in Engels). 11 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Januarie 2020. Besoek op 16 Julie 2019.
  7. Time 100 2019: Matteo Salvini time.com, 17 April 2019. Besoek op 1 Augustus 2019

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search